Aftrede en Beleggings Beplanning

 
Die beplanning van jou aftrede moet so vroeg moontlik begin in jou lewe.
Hoe vroeer jy begin hoe kleiner is die bedrag per maand as gemiddeld bereken tot aftrede.
 
Die voorgestelde koerse is as volg.
 
Jou Ouderdom
 
 
Ouder as 35
30 tot 35
25 tot 29
20 tot 25
 
Voorgestelde Persentasie van jou salaris wat jy moet spaar.
 
12%
15%
18%
24%
 
 
Daar is wel 'n siklus in jou lewe wat veroorsaak dat jou spaargeld kan varieer.
Jy moet dus gereeld hersiening doen en jou spaargeld en omstandighede aanpas.
Kyk na die voorstelling
 
 

Ek soek 'n kwotasie vir my Aftree Plan

 
Naam en Van**:
Email Adres**:
Tel nr**:
Cell nr:
Geboorte Datum**:
Beroep:
Vanaf Provinsie:
Geskatte Aftree ouderdom:
Ek soek \'n kwotasie vir:
Lomp Som Bedrag:
Premie Per Maand:
Ek soek n Lewensdekking kwotasie ook:
EK soek n motor versekerings kwotasie ook:
Roker:
 
(** Required Fields)

 
 
 

Aftree ouderdom

 
Jy kan aftree uit 'n annuiteit of pensioen fonds vanaf die ouderdom 55, afhangende van die reels van die fonds.
 
 

AFTREDE

 
DIe groot vraag is wat maak ek met my pensioen, afree annuiteit, spaargeld om te kan oorleef tot my afterwe?
 
Stuur vir ons jou inligting sodat ons jou kan kontak en dit kan bespreek.