Aftrede en Beleggings Beplanning
Die beplanning van jou aftrede moet so vroeg moontlik begin in jou lewe.
Hoe vroeer jy begin hoe kleiner is die bedrag per maand as gemiddeld bereken tot aftrede.
Die voorgestelde koerse is as volg.
Jou Ouderdom
Ouder as 35
30 tot 35
25 tot 29
20 tot 25
|
Voorgestelde Persentasie van jou salaris wat jy moet spaar.
12%
15%
18%
24%
|
Daar is wel 'n siklus in jou lewe wat veroorsaak dat jou spaargeld kan varieer.
Jy moet dus gereeld hersiening doen en jou spaargeld en omstandighede aanpas.
Kyk na die voorstelling
|
Ek soek 'n kwotasie vir my Aftree Plan
|